Baie welkom by my Ou Apostoliese Kerk blog.Hierdie is `n blog met inligting oor die O.A.K(Ou Apostoliese Kerk)en hoe eenvoudig dit is om deel te word van hierdie kerk en liggaam van Christus.Ons gaan begin om te kyk hoe hierdie kerk lyk,m.a.w,ons gaan `n bietjie kyk hoe en wat die O.A.K is volgens die skrifte(Bybel).
Ons gaan ook kyk na die ontstaan van die O.A.K en hoe die kerk funksioneer.Dis maar net die begin.Ek sal gereeld nuwe inligting pos, sodat almal op hoogte kan wees van sake.
Dankie,
Wilhelm.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
286 comments:
«Oldest ‹Older 201 – 286 of 286Waarom soek mense na bewyse om hulle Geloof te regverdig, Dit is die antichrus wat nie kan glo wat so optree.
Jesus het vir sy disiepels net een opdrag gegee "volg my" en hulle het hom onvoorwaardelik gevolg, sonder om eers te soek na tekens.
Hoekom moet ek my Kerk en my Geloof probeer verdedig vir my is die OU Apostoliese Kerk Van Suid Afrika die enigste kerk en die leering van die Apostels die enigste weg tot saligheid.
Respekteer my geloof soos ek julle geloof respekteer.
Indien my geloof onaanvaarbaar is vir jou wel dit is jou saak maar moet nie my geloof afkraak om jou self beter te laat voel, dien jou god op jou manier en ek dien my God volgens my geloof.
Beste Mike,
Met respek, dit is die antichris wat ontken dat Jesus die Christus is en wat bely dat Jesus Christus nie in die vlees gekom het nie (1 Johannes 2:18-22, 2 Johannes 1:7).
Jesus Christus is die enigste weg tot saligheid, nie ‘n kerk nie (Johannes 14:6).
Gaan lees gerus Matteus 24:23-28 & Markus 13:21-23 sowel as die ander versies wat ek hierbo aangedui het en vergelyk dit met wat jy geskryf het.
Enigiemand wat daarop aanspraak maak dat hulle die Bybel as grondslag vir hulle leer gebruik, wat van Bybelse waarhede en beginsels afwyk, verkondig ‘n dwaalleer. Die redes vir my kommentaar is om die dwaalleer aan die lig te bring en so die waarheid uit die Skrif te verkondig. Aanvaar die OAK ander kerke se geloof met respek deur ook na hulle te verwys as die wêreld?
Beste Mike, wanneer jou Onderdiaken jou uitstuur op getuienis en jy kom ‘n Christen teë wat in Jesus Christus glo maar hy/sy is nie ‘n OAK lid nie, respekteer jy hulle geloof of probeer jy hulle oortuig dat hulle kerk en geloof verkeerd is? Hoeveel lede in die OAK wat in die OAK getuig is was werklik ongelowig en uit die wêreld uit? Hoe gereeld spot lede van die OAK met ander kerke wat glo Jesus gaan letterlik terugkom op die wolke? Jy kan ook nie sê jy respekteer my geloof nie want jy verwys na my God met klein lettertjies – “…dien jou god op jou manier…”
Galatians 5:14-15New International Version (NIV)
14 For the entire law is fulfilled in keeping this one command: “Love your neighbor as yourself.”[a] 15 If you bite and devour each other, watch out or you will be destroyed by each other.
Footnotes:
When I was an active member in the OAC, those verses were often used out of context to keep members quiet if they dared to voice their disagreement. The OAC expects blind obedience from their members at all times. So even if someone spoke the biggest load of nonsense, you had to smile and accept it otherwise you’re deemed to be breaking the peace and then termed as a “child of disobedience”. If your “owergestelde” spoke nonsense, you just had to accept it as the “Word of God”. You just had to blindly accept that it was the “gift of Christ” speaking and revealing the “deep mysteries of the kingdom of God”. Let’s read those verses you quoted in context with the other verses shall we?
Christ Has Set Us Free (KJV)
Gal 5:1 Stand fast therefore in the liberty wherewith Christ hath made us free, and be not entangled again with the yoke of bondage.
Gal 5:2 Behold, I Paul say unto you, that if ye be circumcised, Christ shall profit you nothing.
Gal 5:3 For I testify again to every man that is circumcised, that he is a debtor to do the whole law.
Gal 5:4 Christ is become of no effect unto you, whosoever of you are justified by the law; ye are fallen from grace.
Gal 5:5 For we through the Spirit wait for the hope of righteousness by faith.
Gal 5:6 For in Jesus Christ neither circumcision availeth any thing, nor uncircumcision; but faith which worketh by love.
Gal 5:7 Ye did run well; who did hinder you that ye should not obey the truth?
Gal 5:8 This persuasion cometh not of him that calleth you.
Gal 5:9 A little leaven leaveneth the whole lump.
Gal 5:10 I have confidence in you through the Lord, that ye will be none otherwise minded: but he that troubleth you shall bear his judgment, whosoever he be.
Gal 5:11 And I, brethren, if I yet preach circumcision, why do I yet suffer persecution? then is the offence of the cross ceased.
Gal 5:12 I would they were even cut off which trouble you.
Gal 5:13 For, brethren, ye have been called unto liberty; only use not liberty for an occasion to the flesh, but by love serve one another.
Gal 5:14 For all the law is fulfilled in one word, even in this; Thou shalt love thy neighbour as thyself.
Gal 5:15 But if ye bite and devour one another, take heed that ye be not consumed one of another.
So what does it mean? Christ has made us free! Not the OAC but the real Jesus Christ who was literally and physically nailed to a cross for you and me. If you read carefully, the argument is about circumcision and not about blind obedience to some or other doctrine. You can also read more about circumcision here: Gal 3:28, Gal 6:15, Rom 2:25-29, Rom 3:29-31, 1 Cor 7:19, Col 3:11 (read the preceding and subsequent verses too for context).
Amen brother! Ek is dankbaar die Here het jou oe oopgemaak. Hierdie is 'n kultus wat mense agter hulle aan hel toe sleep. Ek gaan ook nie verder op hierdie blog skryf nie. Dis soos om perels voor die varke te gooi. Hier was al hordes priesters om my te beleer, maar nadat ons vanuit die bybel hulle geantwoord het het nie een van hulle terug gekom nie. Dankie Jesus dat u my vrou se siel gered het en haar van die sekte bevry het!
Dankie Andre, ek is net so dankbaar dat die Here my oë oopgemaak het. Prys onse Here en Saligmaker, Jesus Christus. Aan Hom kom die heerlikheid toe. OAK lede sal nie maklik vrae op ‘n openbare publieke forum beantwoord nie, dis teen hulle beleid. Hulle glo mos God praat net van aangesig tot aangesig (d.w.s. mens tot mens), daarom sal hulle jou eerder by ‘n “kragsel” (selgroep) omsingel en dan bombardeer met antwoorde van alle kante af. Maar hulle antwoorde sal gebaseer word op hul eie verbeelding van hoe hulle geestelikheid interpreteer, soos byvoorbeeld dat jy Maria is wat aan Jesus geboorte moet skenk nadat jy met Christus bevrug word ens. Sulke antwoorde is nooit binne konteks van wat in die Skrif staan nie (2 Tim 3:16-17). Hulle deel hulle “lig” net binne geslote binnekringe uit. Dit stem nie juis ooreen met wat in die Bybel staan nie (Mat 5:14-16, Mat 24:14, Mat 28:18-19, Mar 16:15, Hand 9:15-16, Rom 1:8, Kol 1:21-23 ens.).
Goeie dag almal,
Ek was lanklaas op die blok gewees ek het gehoop dat iemand intusen tyd my vrae kon beantwoord het ek sien niemand het nog nie, Ek sien dat julle oor die geestelike en natuurlike praat my vraag is dan as die oak lidmaate dan se alles is geestelik self die bybel ek wil graag net vir hulle iets wys die bybel het wel geestelike boeke maar ook natuurlike boeke Die eerste 4 boeke in die ou testament is die geskiedenis van Isrial met hulle wette, Die eerste 4 boeke in die nuwe testament is die geskiedenis van Jesus van sy geboorte af tot en met die hemelvaart, as julle dan glo alles is geestelik dan glo julle glad nie dat daar natuurlike mense soos Adam, Abraham,of Jakop was nie dan glo julle ook nie dat Jesus n natuurlike mens was nie en selfs sy Apostels julle glo dat as julle die bybel lees lees julle hom geestelik hoe sien julle dan die 4 boeke in die ou testament en ook die 4 boeke in die nuwe testament julle verwys na dat net julle kan die bybel verstaan want dis aan julle geskryf ek wil net dan nog n telling maak as iemand aan jou n brief skryf skryf hy dit geestelik sodat net jy daai brief kan lees en verstaan en niemand anders wat die brief lees die bybel is vir alle mense geskryf en ook op n manier wat ons dit kan verstaan, Jesus se Apostels het hom eendag gevra hoekom praat hy in gelykenise praat Sy antwoord was dat hulle nie sal verstaan nie en selfs die Apostels het hom gevra dat Hy dit aan hulle moet verklaar ons is vandag in vlees daarom is die bybel op n natuurlike wyse geskrywe dat ons dit kan verstaan daar sal n dag kom waneer ons in die gees is en dit is die dag as die siel uit die natuurlike ligaam gaan dan eers is ons tenvolle in die gees vandag is ons nog in vlees en daarom word dit vir ons nog op n natuurlike wyse verklaar ja daar is wel geestelike verwysings ook op geteken soos Openbaring maar wat baie interesant is dat Johannes dit nie gesien het nie maar Jesus wat Sy Vader aan h om openbaar het Hy het toe vir Johannes gese om dit neer teskryf lees maar in Open 1v1 dis daar opgeteken
Groete
Dennis
Eerstens kleredrag kan jou nie n christen maak nie
Tweedens hkm studeer jul ampte nie die teologie nie
Derdens verkondig julle dat net jul geloof reg is die AOK is n jong kerk wat het dan van die siele geword voor die AOK ontstaan het vra ook maar net
Br EDE here.
Firstly when I just scan through the post I see a Godly vision....Jesus being crucified! Yet another reason for my faith in Christ; the Church. Have you ever asked yourself why is it that people always judge the OAC? First of all we should not judge if we have no sin please throw the first stone. I really hope that we all find our answers not by judging the person or church but digging deep and for that you need a very bright light! I know what I have within and will never exchange Him for anything!
Lastly....
God cannot fit into how I feel or how I want things to be. I need to work for Him and obey to his order! Are we willing to do that?
God is the WORD! NOT FLESH! Therefor the Apostle is a gift of God which cannot die. This gift is within the flesh and so for all other officers in the church. if you can understand this, your eyes will open and you will be a new creation in God.
Have a blessed day.
Regards.
Proud OAC Member.
@ Essy,
Please go read your Bible, Christ is NOT the church (Ephesians 5:22-32). The Bible speaks only of ONE Jesus and He was crucified only ONCE for our sins (Hebrews 10:9-14). The OAC judges other Christians and believers by referring to them as the “world”. Nowhere does the Bible say that the Apostle is a gift of God which cannot die. There is only one instance in the whole Bible where apostle is spelled with a capital A and it refers to Christ Jesus, not some modern day minister with a title (Hebrews 3:1-3). The Bible doesn’t say you need to understand some gift in flesh to be a new creation in God, you become a new creature in Christ when old things (your past fleshly way of life) are passed away (2 Corinthians 5:15-17). Stop twisting the Scriptures to edify your false doctrines.
Good day,
Wow so much hatred? Where does it come from?
As a christian we should not talk in a tone like that but rather with respect. This is one of the many values invested within us as we should be transformed in God's image.This is how we are identified as an Old Apostolic. Good manners and respect.
Many have not believed Jesus Christ is the messiah so we will not be surprised with what you are saying. If Jesus Christ is alive where then is he? The bible clearly indicate we are all part of the body of Christ 1 Cor. 12:27. We are the church and not a building made with natural bricks. Ex OAC, I am deeply sorry if someone offended you within the church in the passed and I ask your forgiveness. Let's try to understand from a neutral point of view and not attacking mode; with who's wrong and who's right. This Doctrine is beautiful.Just think about it what will happen if this is true and we have denied it. My task in this world is to tell everyone the truth whether we accept it or not. My intensification consist more of what God has done for me and not so much knowing the Bible from beginning to End and looking for exact words described in it to fit us. This is where my friend faith comes along but this is another topic on its own.
Regards
Br EDE
Hallo EDE/Essy,
Hatred? Was Jesus full of hatred when He spoke out against false teachers (Matthew 12:33-37, Matthew 23:1-36)? It’s really not hatred to speak out against false doctrines and you can’t really speak about respect if you spell Christian, Messiah and Bible in small letters.
Did you know that there’s a big difference between the body of Christ and Christ? The body of Christ refers to the church with Christ as its head, please read Ephesians 5:22-32. Jesus Christ is alive and at the right hand of God in heaven (Acts 2:22-36, Acts 5:29-32, Acts 7:55-60, Romans 8:31-34, Ephesians 1:15-23, Colossians 3:1-4, Hebrews 1:1-4, Hebrews 8:1-2, Hebrews 10:10-17, Hebrews 12:1-2, 1 Peter 3:21-22 etc).
You can read more about Jesus here:
http://oldapostolicchurchrevealed.blogspot.co.za/2016/08/the-real-jesus.html
http://oldapostolicchurchrevealed.blogspot.co.za/2016/08/jesus-is-only-messiah.html
You might think your doctrine is beautiful but how does it compare to the Bible? This has nothing to do with hatred or someone supposedly doing me wrong in the past. This all has to do with Jesus Christ who is the ONLY way, truth and life, only He is the Messiah. He is not a group of people who decided to call themselves the Old Apostolic Church in 1927.
2 Timothy 3:16-17 All scripture is given by inspiration of God, and is profitable for doctrine, for reproof, for correction, for instruction in righteousness: That the man of God may be perfect, throughly furnished unto all good works.
Regards
Ex-OAC
Good day Ex OAC critic...
Saul wat die Here vervolg het was blind geslaan en hy het paulus geword. Hy was blind geslaan deur die groot lig wat ons verkondig en hy het besef dat hierdie God lewe.
By the way the gifts is the foundation God build his church on:
Apostles, profits,etc. The question is what am I building on?
Soos ons in afrikaans sal se.... U is daardie lekker groot vis wat God wil gebruik in die Leer van die Apostel. Kom help my aan die ark bou!
Groete
EDE
Essy essy, genade genade maar jy kan die bybel verdraai. Genade?
Ek stem saam met jou Andre, Essy ken ongelukkig nie sy Bybel nie.
Jammer Essy, maar dis die waarheid. Ongelukkig glo lede soos jy die leuen dat die woorde wat by hul “owergestelde” se mond uitkom (Jakobus 1:26-27, Jakobus 3:1-12) gelykstaande is aan die Woord wat deur God gespreek is (Johannes 1:1-3). Hulle sukkel gewoonlik ook om te onderskei tussen groot letters en klein letters.
Essy, die groot verskil is dat jy nie die groot lig wat Paulus gesien het verkondig nie. Jy mag dalk so dink omdat jy so vertel is, maar sover spreek jou gebrek aan Bybel kennis boekdele oor jou geloof. Jy kan verder oor die lig hier gaan lees:
http://oldapostolicchurchrevealed.blogspot.co.za/2016/08/doctrine-light.html
Essy, good question, what exactly are you building on? You’re definitely not building on the original foundation:
http://oldapostolicchurchrevealed.blogspot.co.za/2016/08/doctrine-apostles-today.html
By the way, I like the way you put “…Apostels, profits…” together. Your “Apostels” make good money from their members and therefore show good profits.
profits = the excess of revenues over outlays in a given period of time
So nee dankie Essy, ek wil jou nie help bou aan ‘n klomp leuens en halwe waarhede nie. Daar is net EEN Jesus Christus en Hy is die enigste weg, waarheid en lewe.
Goeie dag Ex OAC critic.
Ek vind dit interesant dat u so baie teen die OAK kriteseer. Die gees van God kla u aan so slaan asb ag daarop. Hoop u maak die regte keuse. Die Kerk van God sal verewig staan en groei! Die mens kyk gou na foute bv. spel foute maar hy kyk nie bieper nie omrede hy verblind is deur oordeel en kennis. Moet nie uit die oog uit veloor dat my spel fout n bewys is dat ek ook n sondaar is nie. Br. onthou u sal altyd n apostolie bly! terwyl u vandag nog kans het, keur terug ons vader wag om u n nuwe kleet te gee en n ring aan u vinger.
Dit was goed om kennis te maak met u. My taak is afgehandel as u broer om u te onderteun en te help, en nou gaan ek voort om die waaragtige getuienis te verkondig en my ander broers en sisters ook op te spoor en te help. Let wel: Die wat aan God behoort sal Hom stem ken
Groete
Br EDE
Essy essy
Nie een bybelvers nie? Jy praat en lewer kommentaar vanuit jouself en let glad nie op dit wat die bybel se nie.My hartseer is in die feit dat niks wat jy bely vanuit die bybel kom nie. Alles is humanistiese afleidings wat deur mense aan jou veryel is.
Kwoteer asb. Berse vir ons vanuit die bybel dan kan ons saam praat.
Ek bid vir jou
Essy essy
Nie een bybelvers nie? Jy praat en lewer kommentaar vanuit jouself en let glad nie op dit wat die bybel se nie.My hartseer is in die feit dat niks wat jy bely vanuit die bybel kom nie. Alles is humanistiese afleidings wat deur mense aan jou veryel is.
Kwoteer asb. Berse vir ons vanuit die bybel dan kan ons saam praat.
Ek bid vir jou
Essy, ek hoop dat jy die kritiek wat ek lewer meer as net interessant vind en begin om jou Bybel te lees. Niks wat jy tot dusver geskryf het is geloofwaardig nie, jou aantuigings en beskuldigings is maar net wind. Ek was daar waar jy jou nou bevind, ek het ook destyds gedog ek is in die “Kerk van God” en dat ek “reg” was. Toe het ek die Bybel begin lees van voor tot agter en deur die Here se genade het my oë oop gegaan. Ek dank God dat die waarheid my vry gemaak het en dat ek nie meer ‘n apostolie is nie. Ek is ‘n Christen, nie ‘n apostolie nie. Weet jy wat is die verskil Essy? ‘n Christen glo dat Jesus Christus die enigste Messias is en volg Hom, ‘n apostolie volg ‘n nietige mens met ‘n self aangestelde titel van “apostel” en hang aan sy lippe want sy woorde is mos “God”. Die apostolies is mos lief daarvoor om Christene te spot en hulle daarvan beskuldig dat hulle glo in ‘n God van verbeelding. Raai wat Essy? Dit neem baie meer verbeelding om die Bybel sogenaamd te “vergeestelik” en dit anders te lees as wat dit geskryf is. Hierdie is dalk moeilike woorde om te lees en jy sien dit dalk as ‘n persoonlike aanval op jou en jou geloof, maar hoe anders moet ek jou waarsku teen die dwaalleer wat jy verkondig? Asseblief Essy, jy hoef my nie te glo nie maar lees tog net jou Bybel!
Ex-OAC critic
My vriend ons kan net bid en hoop die mense se oë gaan oop. My vrou was haar hele lewe lank in die sekte maar God het oë vanuit die bybel geopen. Ons dien as gesin nou die Here wat Sy seun Jesus vir ons aan 'n kruis laat hang het. Doe geheim hier is eenvoudig. LEES NET JOU BYBEL! Dis dieslefde bybel.wat hulle in hulle gebou het. God sal die harte verlig en die waarheid laat deurbreek. Totdat hulle nie die bybel as die enigste woord van God erken en aanvaar nie sal die duisternis hulle hele verstand verduister.
Ek stem saam met jou Andre, ek bid vir hulle. As hulle maar net die hele Bybel wil lees... Die Bybel is eintlik maar net daar op hul preekstoel sodat mense kan dink hulle glo die Bybel. Hulle sal net 'n paar versies lees as deel van die nuutste "belering" en die res van die preek sal eintlik oor iets anders gaan. Hulle kan net so wel rooi kappetjie lees want die basiese "geestelike boodskap" is dieselfde. Daar's 'n baie oulike beskrywing vir sulke preke, hulle noem dit "little Bo-Peep theology":
http://www.davidprince.com/2014/06/04/little-bo-peep-sermons/
Ek is bly jou vrou is uiteindelik vry. Dis nie maklik nie, ek was vir baie jare in ontkenning maar genadiglik het die Here my reg gehelp.
Goeie dag Andre en Ex OAC critic.
Onthou u die verhaal in 1 Kings 18....
Ons het genoeg gepraat.....Is ons gereed om te hoor wat God se! Ons het klaar gesels en daar is n verskil so kom ons vrae God wie is op die regte pad.
Laat my weet dan bid ons tot Hom en kyk wat hy aan ons openbaar.
Groete
EDE
Ede
1 Konings 18 en bid tot God dat Hy wat aan ons openbaar? Lees net jou bybel dan sal jy sien wat Hy aan jou wil "openbaar". Hou asb. Op om kerk te speel. Vandag as jy Sy stem hoor moenie jou hart verhard nie want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy eniggebore seun gegee het. Jesus red. Niemand kom tot die Vader as hy nie deur die Seun kom nie.
Julle dwaal omdat julle nie die bybel lees nie! Dis eenvoudig. Jesus is die weg die waarheid en die lewe. Verkondig net Hom in jou boodskap en jy sal lewe. Hy kom weer "staan in bybel" As jy dit nie erken nie noem die bybel jou die leun en dan is jy deur God vervloek. (Hierdie is alles bybelse waarskuwings) As Jesus klaar gekom het hou dan op nagmaal gebruik want die bybel sê ons moet die sakrament gebruik totdat Jesus weer kom.(korintiers)
Ons is bekommerd oor jou leer want die apostel gaan maak dat jy jou oë in 'n swaelbrand hel gaan oopmaak. Moenie spot nie, God laat Hom nie bespot nie. Net wat jy saai sal jy maai.
Ek kon dit nie beter gestel het nie Andre.
Goeie dag vriende,
Ons gebruik nie nagmaal nie die nag is verby! Die lig het vir ons opgekom.
Dit is reg om te se hy kom weer maar aanvaar ons Hom op die manier hy kom??? Onthou n vrou was besig om haar huis mooi skoon te maak en reg te trek vir Jesus.... Hy was 3 keer daar maar vrou het Hom nie geken nie syt iets meer verwag( verbeelding ) Kom ons dink daar oor broers.
EDE
Essy Essy,
Julle gebruik nie nagmaal nie? Genade in watter kerk is jy? Jy moet dalk die groep los want jy rig nou groot skade aan jou kerk aan met jou onkunde.
Huis skoon maak vir Jesus? Watter bynel lees jy boeta? Van watter deel in die bybel praat jy van want dit wat jy aanhaal staan nerens in die bybel nie!
Essy, wat is "avondmaal" dan veronderstel om te wees? Nee wat Essy, jy kommentaar net om kommentaar te lewer, gaan lees asseblief jou Bybel.
Ex-oac
Ek stem 100% saam. Ons het hier te doen met iemand (Essy) wat godelik wil klink en vir sy saligheid wil werk maar het nie 'n benul waaroor dit gaan nie. Hy speel kerk saam met sy apostel en net God sal sy oë kan open. Hoerdie is 'n geloof waar die apostel met baie mense se bloed aan sy jande eendag voor God sal moet relenskap gee. Dis so sad.
Dis inderdaad tragies en hartseer Andre.
Swaard in my sy, doring kroon op my hoof. Hoekom voel ek soos Jesus gevoel het?
Goeiedag my vriende. ja ek sal julle altyd my vriende noem omdat die vrede van God in my is.
Was interesant om u te ontmoet ( Andre en Ex OAC crit ) Dit sal my laaste boodskap wees aan u.
Groete EDE
Jammer Essy maar jy sal NOOIT soos Jesus kan voel nie. Sy alles het Hy vir jou gegee. Lees net jou bybel en die Here red!
Essy, nou SPOT jy met wat Jesus vir jou deurgemaak het! Hoe durf jy? Jy ken nie naastenby die pyn wat Hy ervaar het nie:
https://scientistsforjesus.wordpress.com/2013/11/12/jesus-crucifixion-from-a-medical-standpoint/comment-page-1/
Ek bid vir jou, gaan lees asseblief jou Bybel en bid dat die Heilige Gees jou sal help verstaan.
EX-OAC
Dis tragies my vriend! Daar is 'n weg wat vir die mens reg lyk maar die einde is wee van die dood.
Male sonder tal het die priesters en oudstes uit my huis gevlug met die belofte dat hulle sou terug kom nadat hulle eers die "amptes" vir antwoorde sou gaan vra het oor basiese goed in die bybel wat hulle geloof uitmekaar geruk het maar hulle kom nooit terug nie WANT die bybel is God se finale woord en kan nie homself weerspreek nie.Hierdie is 'n dwaalleer wat ons moet teestaan en mense teen moet waarsku.
Die Here seën jou broer in jou werk en moenie ophou nie. Bestraf en weerlê dag en nag want die bybel leer ons dit
Dit is inderdaad tragies Andre, maar ek glo ook daar is hoop. Ek was ook net so hardkoppig en deur die Here se genade is ek uiteindelik vry. Daai priesters en oudsters sal nie antwoorde kry wat hulle pas nie, ek weet in watse penarie hulle hul bevind. Ek het ook destyds na antwoorde gesoek maar die enigste vrae wat gevra mag word moes gaan oor die nuutste “belering”. As jy ander vrae wou vra dan het hulle jou beskuldig van ongehoorsaamheid en dan wil die oudste nou weet hoekom jy nie wil eet wat die “apostel” in jou bord geplaas het nie. Hul geloofsbelydenis sê hulle glo “…in die Heilige Skrifte, die Ou en die Nuwe Testament…” en 2 Timoteus 3:16-17 sê die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus. Maar die toepassing daarvan verskil heelwat soos ons nou met Essy as voorbeeld gesien het. Dankie vir jou bemoediging en kameraadskap Andre, ek waardeer dit. Ek wil almal wat hier lees ook bemoedig om die hele Bybel te gaan lees, moenie net mense se woorde vir soetkoek op eet nie, daar is net EEN Jesus en Hy is nie ‘n kerk nie. Moenie bang wees nie, God is getrou.
goeie dag
ek het in die OAK groot geword en my oupa was vir jare n ptiester in die kerk gewees. ek wil baie graag weer terug gaan na my kerk maar het geen idee waar die kerk in pieterburg is nie .dit sal baie gaaf wees dat iemand my sal kan help asseblief en dankie.
Is daar 'n rede hoekom u in die eerste plek verlaat het? Wil u nou terugkeer omdat u oupa 'n priester was?
Ek het groot geword in hierdie kastige kerk. Dis scary. Hardloop weg. Geen ware liefde of menslikheid nie. Wanpersepsie. Ek bid vir hulle siek siele
Does any one know what time does the service at Rietvlei start in the morning?
Rietvlei Zoo Farm opens at 8AM (101 Swartkoppies Rd, Mulbarton, Johannesburg South)
Rietvlei Dam opens at 6AM (Nelmapious Dr, Pretoria)
Rietvlei Nature Reserve opens at 5:30AM (14 Game Reserve Ave, Rietvallei)
Goeie more. Ek is suster wahl ek wil graag in kontak kom met die kerk se welsyn werkers. In 1989 was daar n suster Susan maar ek dink Sy het al af get ree. Kan iemand my verwys na enige iemand Wat my sal kan help baie dankie
Sjoe, dis nou 30 jaar gelede en hoeveel susters is daar met die naam Susan regoor die land? Dit sou dalk help as u meer spesifiek kon wees oor watter gemeente en dalk vir die betrokke "opsiener" vra?
Hello eks opsoek na priest Buitendag in marble hall gemeente asb
Hoekom? Is priest Buitendag nie meer in marble hall gemeente nie?
Ek wil weet hoekom my vrou en kinders my nie kan vergewe nie en hoekom hulle my kleinkind van my weerhou wetend dat ek stage 4 metasis aggresiewe kanker het en my laaste wens is net om in vrede dood te gaan.Sy en my kinders is in die kerk gebore is daar nie vergifnis vir my nie..Behalwe my siekte bekommer ek my elkedag oor n bord kos en vrees dat ek my blyplek gaan verloor...my inkomste is R2500 pm en my huur die selfde....wat sé die kerk moet hulle my vergewe..
Ek wil weet hoekom my vrou en kinders my nie kan vergewe nie en hoekom hulle my kleinkind van my weerhou wetend dat ek stage 4 metasis aggresiewe kanker het en my laaste wens is net om in vrede dood te gaan.Sy en my kinders is in die kerk gebore is daar nie vergifnis vir my nie..Behalwe my siekte bekommer ek my elkedag oor n bord kos en vrees dat ek my blyplek gaan verloor...my inkomste is R2500 pm en my huur die selfde....wat sé die kerk moet hulle my vergewe..
Ek wil weet hoekom my vrou en kinders my nie kan vergewe nie en hoekom hulle my kleinkind van my weerhou wetend dat ek stage 4 metasis aggresiewe kanker het en my laaste wens is net om in vrede dood te gaan.Sy en my kinders is in die kerk gebore is daar nie vergifnis vir my nie..Behalwe my siekte bekommer ek my elkedag oor n bord kos en vrees dat ek my blyplek gaan verloor...my inkomste is R2500 pm en my huur die selfde....wat sé die kerk moet hulle my vergewe..
Ek wil weet hoekom my vrou en kinders my nie kan vergewe nie en hoekom hulle my kleinkind van my weerhou wetend dat ek stage 4 metasis aggresiewe kanker het en my laaste wens is net om in vrede dood te gaan.Sy en my kinders is in die kerk gebore is daar nie vergifnis vir my nie..Behalwe my siekte bekommer ek my elkedag oor n bord kos en vrees dat ek my blyplek gaan verloor...my inkomste is R2500 pm en my huur die selfde....wat sé die kerk moet hulle my vergewe..
Heel toevallig het die OAK se T.O.K. die volgende boodskap vir vandag gehad:
19) Om God met een mond en een verstand te verheerlik, moet ons eensgesind wees in ons woorde gedagtes en dade. Ons optrede openbaar ons geïnspireerde hart wat uitreik na die behoeftiges. Ons moet praat en doen soos sout van die aarde en die lig van die wêreld. Rom 15v5-7, en Matt 5v13 & 16.
Dis ‘n mooi boodskap maar die interpretasie daarvan mag nie letterlik verstaan word nie want die OAK glo mos alles moet “geestelik” verstaan word. Hulle glo mos hulle is klaar in die hemel en dat hulle Christus is. Dit wat u beskryf klink nie vir my hemels nie, nog minder hoe Christus sou optree nie.
Julle is almal reg. Ek het destyds in n OAK groot geword en gedien waar die woord nog krag gehad het. n Dooie kon lewend gespreek word en n lewende kon dood gespreek word. Siekte kon tot genesing gespreek word en duiwels kon beveel word. Dit was die OAK van gister. Die OAK waarin ek groot geword het. Die OAK van vandag bestaan uit soebat en smeek en het geen krag, disipline, liefde of reine intensies meer nie. Ek het die moderne OAK verlaat. Ek sal ook my eie geliefdes eendag myself begrawe. Niks meer OAK vir my nie.
Die oorspronklike OAK het nog geglo in Jesus Christus en dat Hy sou terugkom. Die huidige OAK glo nie meer in Jesus Christus nie, hulle glo mos in hulleself en dat hulle Jesus Christus is.
History - Klibbe’s letter http://oldapostolicchurchrevealed.blogspot.co.za/2017/02/history-jesus-christ-will-come-again-cg.html
Goeie dag ek het n ou foto ondek op die foto staan
Die Apostoliese gellof sending S.A
Wonderboompoort gemeente Dorkasraad 1967-8
As julle dalk die foto wil he kontak my asb op 0731998763 of Epos my op mhslove01@gmail.com
Baie dankie en mag julle n geseende dag he
Martin
Goeie dag Martin, die AGS (Apostoliese Geloof Sending) en die OAK (Ou Apostoliese Kerk) is twee heeltemal verskillende geloofs groepe en nie naastenby dieselfde nie.
Vir 50 jaar het ek saam met vrou teen my sin na die oak gegaan ,tot my spyt het ek n halfeeu gemors ,die mees sinnelose kerk wat daar bestaan ,waar kom hulle vandaan en moenie vir my vertel,moenie teen die vleis vaskyk nie asb.
Om 'n halfeeu te mors is beter as om 'n hele eeu te mors, of selfs die ewigheid. Dank die Vader dat u weet dit was tyd mors, daar is ander lede wat dink hul saligheid is in die OAK te vinde.
Waar kom hulle vandaan? 'n Prentjie is meer werd as woorde:
http://oldapostolicchurchrevealed.blogspot.co.za/2016/08/history-schism-tree.html
Jammer. Kan nie self kontak nie. Werner Maree tree op as prediker van jul kerk. In persoon neem Hy gelde van van mense in ruil vir dienste wat Hy nie lewer nie. Asb rapporteer hom? Hy is van Pretoria.
Hi is daar nog iemand op die blog
Die Aarde is etlike miljoene jare oud en die Bybel is maar skaars 3000 jaar oud. Die Bybel is oor die algemeen n baie groot LEUEN weens die Rooms Katolieke kerk die mees belangrikste en kosbaarste briewe sowat 3000 jaar gelede daaruit weggelaat en versteek het. Hulle wou juis he dat almal n afgod tussen die sterre moes aanbid en na die letters in boeke moet luister sodat hulle offers en goud na die kerk toe moes bring. Vandag verstaan ek hoekom Christus vervolg, gevang, verhoor, gemartel en vermoor was. Christus was reeds vermoor omdat Hy teen die skrifgeleerdes opgestaan het siende hulle verkeerd te kom bewys het. Nadat Christus vermoor was, het hulle al die belangrikste boeke versteek en die lieg Bybel onder die mensdom versprei. Gaan luister gerus na een van die versteekte en weggelate Boeke van Thomas. Dan sal julle verstaan dat God n Gees is, dat Sy koninkryk in die mens is, dat die Wederkoms lankal reeds plaasgevind het en dat ek Lankal n nuwe verheerlikte liggaam ontvang het wat nie meer onder die Wette van Moses is nie. U sal ook verstaan hoekom Christus vermoor was. < https://www.youtube.com/watch?v=FEW5OUBb-a4&t=1829s >
Dierbare Andre Van Der Mescht,
Ek voel darem so jammer vir jou. Dis eimdlik sad hoe jy die bybel (woord van God) afkraak.
Openbaring sê : As iemand iets van die woorde van die boek uithaal sal God sy naam uit die boek van die lewe uithaal, as iemand iets sou byvoeg sal God by hom die plae van Egipte byvoeg.
Tot en met Darwin was die bybel die toon aangewende skrif wat gevolg was rondom die ontstaan van die aarde.
Onthou asb. God laat Hom nie bespot nie, net wat jy saai sal jy maai.
Ek dink aan jou.
Vreemd dat my kommentaar nou al twee keer verwyder is? Ek vermoed ek het dalk te veel skakels in een kommentaar geplaas? Laat ek weer probeer (sonder enige skakels).
Mike, daai is u persoonlike opinie en nie ‘n amptelike standpunt van die OAK nie, gaan lees weer die OAK se Geloofs Belydenis “…ONS GLO In die Heilige skrifte, Die Ou en die Nuwe Testament…” maw die “lieg Bybel” soos u dit wil noem.
Daar is ‘n geldige rede hoekom die Boeke van Thomas nie deel is van die Bybel nie, gaan doen navorsing daaroor en weeg al die feite op teen mekaar.
Verstaan u regtig hoekom Jesus Christus vervolg, gevang, verhoor, gemartel en vermoor was? Dit was nie spykers wat Hom op die kruis gehou het nie, dit was God se liefde vir ons. Ons sondes het Hom daar gesit! Ek en u verdien die skuld daarvoor. Dit was nie skrifgeleerdes teen wie Jesus opgestaan het nie, dit was teen die korrupte geestelike leiers wat kop in een mus was met die Romeinse politieke leiers.
Waar het u in die Bybel gelees van ‘n afgod tussen die sterre wat aanbid moet word?
Rakende die res van u kommentaar, dis ook onbybels en dit sal help as u die hele Bybel lees in sy geheel en binne die konteks waarin dit geskryf is.
Mike, gaan lees gerus:
Why the gospel of Thomas isn’t in the Bible
Ex-OAC My broer, bly om te sien jy veg nog die goeie stryd. Die Here se genade is so groot, hopelik sal Hy sy genade weereens bewys en siele vanuit die dwaling bevry.
Sterkte die Here seën jou my broer.
Baie dankie vir u skrywe Ex-OAC. Ja, ek was jare lank by die Ou Apostel kerk betrokke en het myself behoorlik soos n gevange slaaf afgesloof om as dienskneg by al my opdragte en take uit te kom, maar die kerk het baie met die jare verander en ek het alle belangstelling in die kerk verloor. Vandag is ek die Seun van God myself. Ek lewe in die koninkryk binne-in myself terwyl my God homself ook daarin woon en Hy my die mag gegee het om oor siekte, lewe en die dood te mag heers. Ek het geen boeke nodig nie, want my Geestes-oog sien tot in die verborgenheid van my siel terwyl God Homself oor my tong en lippe spreek. Ek leef alreeds in n onsterflike liggaam en sal die dood sekerlik nie smaak nie. Ek leef in Genesis en nie in openbaring nie. Ek is die Seun van God en wag nie op n Jesus om weer te kom nie. Die Ou Apostel kerk het my baie geleer, maar God het my soveel meer geleer. Ek wandel in hierdie wereld, maar ek is nie van hierdie wereld nie. Beste groete en dankie vir u skrywe.
Baie dankie ARP my mede broer in Christus vir die bemoediging en mooi woorde, ek waardeer dit opreg. Die Here se genade is inderdaad baie groot en Hy is definitief besig om siele vanuit die dwaling te bevry. Ek het nou al ‘n paar briewe ontvang, veral van lede wat voorheen amptes in die OAK was.
Baie dankie Andre Van Der Mescht vir die terugvoer. Ek bid vir u want ek kan lees dat u nog baie verward is. Ek bedoel dit met liefde en respek. Ek kan sien dat u nog nie heeltemal vry is van die OAK nie, die Ou Apostel kerk het u baie geleer, maar in die verkeerde rigting in, u kommentaar getuig daarvan. Soos u nou self skryf, u leef in Genesis, die begin, u het nog nie eintlik aan beweeg nie. Gister het u ‘n groot ophef gemaak van die boeke van Thomas en vandag skryf u dat u geen boeke nodig het nie? As u dan nie boeke nodig het nie, hoekom haal u dan uit die Bybel uit met terme soos Seun van God, koninkryk, God, Genesis, openbaring en Jesus? Mens moet daai terme verstaan soos wat hulle in die boek geskryf is om hulle volledig te verstaan. Dis duidelik dat u nog nie die hele boek gelees het nie.
Blue Titanium - Art of the Forest
A detailed implant grade titanium earrings study of chi titanium flat irons the world-famous Blue Titanium cerakote - an ancient tool for cutting columbia titanium jacket It's a valuable titanium engagement rings tool of artistry that can be ford titanium ecosport applied
k710x6ezejz086 cheap sex toys,dog dildo,male sexy toys,fantasy toys,male masturbator,realistic vibrators,cheap sex toys,wholesale sex toys,sex toys n207l6czlea151
m808s0kdolp666 women sexy toys,vibrators,anal toys,sex chair,penis pumps,women sexy toys,dildo,dual stimulator,dog dildo v187l9ykkln126
j114w3yqfin175 wholesale sex toys,bullets and eggs,realistic dildo,wholesale sex doll,sex chair,wholesale sex toys,dildos,dog dildo,realistic sex dolls w251d2hocsd244
DIE GROOTSTE WAARHEID IS DAT GOD NIE DIE MENS GEMAAK HET NIE, MAAR DAT DIE MENS GOD GEMAAK HET. God is maar slegs 3500 jaar oud terwyl die Aarde n paar biljoen jaar oud is. GOD IS SLEGS n GEREINIGE DENK en LEWNSWYSE en die HEILIGE GEES is slegs n GEREINIGE GESINDHEID. JESUS was n GEWONE MENS en hy was vermoor en begrawe omdat hy teen die skrifgeleerdes getuig het. Daar is NIKS SPESIAAL aan Jesus nie en sonder die mens, is daar ook geen God of Gawes of Wonderwerke nie. Die menslike Denkwyse en optrede, is God of Stan. DIT IS DIE WAARHEID.
Dis alles u opinie en u is geregtig op u opinie. Om in hoofletters te skryf maak dit nie waar nie. Ons bid vir u.
Ek sal na die videos op Youtube gaan kyk my vriend. Ek lees glad nie meer die Bybel nie, want dit is n klomp wensdenkende leuens wat deur mense in Boeke gekrap was. Ek lees slegs die Apokriewe Boeke wat vanuit die Bybel weggelaat was. Die gewone Bybel is n klug soos wat Covid en die Tasge inspuiting n klug is. Jesus was n gewone mens soos ek en jy en Hy was vermoor omdat hy juis teen die Bybel Skrywers getuig het. Jesus is dood nadat hy vir die waarheid vermoor was. Die woord YAH beteken EK IS. Ek is God en jy is God. Daar is geen ander God nie. Lewe is lewe en dood is dood. Mense aanbid n dooie man waarvan slegs in Boeke gekryf staan. Almal hoop op n lewe na die dood, maar niemand kan getuig van n lewe voor geboorte nie. Ek is God, want my ore hoor gebede, my hande gee voedsel en my tong spreek woorde van bemoedigende wysheid. Hierdie dinge eggo nie uit die wolke of deur die mure nie. Dit kos n mens om wonderwerke te doen. God is n lewenswyse en die Heilige Gees is n gereinige Gesindheid. Mense sy Bybels is n AFGOD en hulle Jesus is n Dooie mens wat 3000 gelede vermoor was. Dit is alles n klomp wensdenkery wat niks meer as Afgod Aanbidding is nie. Ek is God en Jy is God, want ek en jy verhoor mense se Gebede, maar die mens sien ons nie raak nie, want hulle aanbid die Boek as n afgod. Soek die waarheid, want julle is nog onkundig.
Dis alles u opinie en u is geregtig op u opinie. As u dink die Bybel is ‘n klomp wensdenkende leuens wat deur mense in Boeke gekrap is, dan glo ek persoonlik u ken nie die Skrifte nie en ek glo nie u het ooit navorsing gaan doen oor die antieke Hebreeuse en antieke Griekse tekse waaruit ons die verskillende vertalings gekry het nie.
Ek glo ook nie Jesus was sommer net enige hierjy of Jan Rap en sy maat was/is nie.
In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie (Johannes 1:1-3). Die Woord waarna hier verwys word is die Goddelike Uitdrukking (Logos), naamlik Christus. Die Woord het reeds bestaan nog voor die begin wat beteken dit is ewig. Tien keer in Genesis 1 het God gesê, en dit was so. Deur die Woord van die HERE is die hemele gemaak en deur die Gees van sy mond hulle hele leër (Psalm 33:6). Johannes som dit op as die Woord wat alles geskep het. God is baie meer as bloot net ‘n woord, die Woord van God kan nie met net ‘n woord vergelyk word nie (Spreuke 30:4-6, Hebreërs 4:12-13, Openbaring 19:11-13, Openbaring 22:18-21). Wat die menslike tong betref, dit is ‘n onbedwingbare kwaad, vol dodelike gif (Jakobus 3:1-12).
Omtrent 2000 jaar gelede het die einste Woord van God in die gedaante van Jesus van Nasaret Sy verskyning gemaak.
En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon- en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom- vol van genade en waarheid (Johannes 1:14). Hier skryf Johannes in die verlede tyd en hy verwys nie na sy eie woorde of dié van sy mede apostels nie. Johannes was ‘n ooggetuie van Jesus Christus wie se Naam ook Die Woord van God is (Openbaring 19:13). Dis ook hoekom Johannes na Hom verwys as die Woord, een van die drie wat getuig in die hemel (1 Johannes 5:7). Christus is die Woord, en dit verwys nie net na die Eniggeborene van die Vader nie, maar ook die hele Skepping.
The REAL Jesus
Jesus is the ONLY Messiah
Ek glo God is Ewig en Almagtig, daarom sal ek nooit kan glo dat u of ek of enige ander hedendaagse Jan Rap en sy maat God kan wees nie, want soos u self erken “niemand kan getuig van n lewe voor geboorte nie”. Van stof is die mens gemaak en tot stof sal die mens terugkeer.
Voordat Moses kon instem om die kinders van Israel uit Egipte te lei, het Moses Goddelike gerusstelling nodig gehad. Hy het 'n mistieke ontmoeting met God bo-op 'n berg genaamd Horeb gehad. Hier het hy 'n brandende doringbos gesien en die Here genader om Sy Naam te vra. God se kriptiese reaksie is:"EK IS WAT EK IS" (Eksodus 3:14). Dit is 'n baie ongewone antwoord. Maar wanneer u die vers in die oorspronklike Hebreeus lees, dan is die antwoord meer insiggewend.
Op Horeb, die berg van God, kom Moses van aangesig tot aangesig met die Here en waag dit om Sy Naam te vra. God se kriptiese reaksie is: "EK IS WAT EK IS"
Dit is 'n vreemde reaksie, want dit is nie 'n Naam nie, maar meer van 'n leuse. In die oorspronklike Hebreeus, wat God eintlik gesê het, is ehiyeh asher ehiyeh אֶהְיֶה אֲשֶׁר אֶהְיֶה.
Dadelik kan u die ooreenkoms hoor tussen die klank van die woord "EK IS" (ehiyeh) en die Heiligste Naam van die Here יהוה (Yahweh). Beide woorde het te doen met Sy bestaan. Maar kom ons grawe 'n bietjie dieper.
Tegnies beteken hierdie frase "EK SAL WEES WAT EK SAL WEES". Dit is in die toekoms, nie die huidige tyd nie. Die boodskap is dat God se natuur vir ewig onveranderlik is. Hy is stabiel en betroubaar, presies soos belowe: "Hy is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid" (Hebreërs 13:8). Om meer te verstaan oor die ware betekenis van God se woorde, raai ek aan dat u ‘n Bybelse Hebreeuse kursus gaan doen en ontdek dan die diepte van die Bybel!
Ek het die lees van al die skrywes interesant gevind... ek wil egter 'n ander klip in die bos gooi. ek probeer inligting kry uit argiewe uit by OAK en niemand antwoord op my email nie. ( headoffice@wc.oldapostolic.com dis die email wat ek het) Is daar enige oak lid wat vir my 'n kontak email adres kan gee van 'n kerkkantoor in natal wat my met inligting sal kan help wat ek benodig vir navorsing vir 'n stamboom. nee ek is nie 'n oak lid nie. Ek soek meer spesifiek inligting oor 'n familie lid in Glencoe gemeente - om presies te wees 'n geboorte datum en sterf datum.
KwaZulu-Natal (Including Eswatini)
DHO +27 (031) 572-6554
Fax +27 (031) 562-9047
e-mail: ds.oackzn@absamail.co.za
P O Box 224,
Umhlanga Rocks,
4320
86 William Campbell Drive,
La Lucia 4051
District Secretary:
Evangelist W Spies
Dis al informasie wat tans beskikbaar is vir Natal se Hoofkantoor.
Hier is 'n skakel vir nog informasie op die ander Hoofkantore:
District Head Offices
@ex-oak critic
Dankie, ek waardeer.
Your message wasn't delivered to ds.oackzn@absamail.co.za because the address couldn't be found or is unable to receive email.
Na die ander toe ook gestuur. Sal kyk wat gebeur
Ek was vir lank self in bediening so al die kommentaar op als is vir my interesant.
Dis 'n groot plesier Liz, hoop iemand sal kan help. Die OAK het die domain www.oldapostolic.com toegemaak, dus werk die webblad en gepaardgaande epos addresse nie meer nie. Die beste gaan dalk wees om die Telkom nommers self te skakel en hule direk te vra.
Daar is meer informasie beskikbaar op die blog rakende die OAK se geskiedenis en doktrines met skakels na ander webblaaie. Die blog vergelyk die OAK se doktrines met wat in die Skrif geskryf is.
History - The schism tree
History - OAC version
Doctrine - OAC’s version of Jesus
Hier is nog 'n Afrikaanse blog met interessante besprekings en debatte oor die OAK:
Is die Ou Apostoliese Kerk ʼn sekte?
Ex-OAC critic
Baie dankie
Ek stuur vir jou 'n email
Groete
Of die mensdom dit wil weet of nie. Die waarheid is dat God nie die mens geskape het nie, maar dat die mens God geskape het. Die Skrifte ( Rooms Katolieke Bybel ) is sowat 4500 jaar oud terwyl die Aarde sowat 4 Miljoen jaar oud is. Die Rooms Katolieke Bybel bevat die verdraaide Skrifte van diegene wie Jesus Christus destyds vervolg en Vermoor het. God beteken Gereinige Lewenswyse. Heilige Gees beteken Gereinige Gesindheid. Seun beteken Gereinige Boodskapper. Christenskap is n form van Self-Meditasie waarin Beskaaftheid bevorder word. Jeses het n Tweeling Broer by name van Thomas gehad. Die Rooms Katolieke Kerk het die Skrifte van Thomas Verberg toe hulle die Lieg-Boek ( Rooms Katolieke Bybel ) redigeer en gebind het. Alle ander Kerke glo aan n Verbeeldingsgod en die OAK is darem driekwart korrek. Almal dien steeds n Kruis as n Afgod en almal lees die verdraaide Rooms Katolieke Bybel in plaas van die verlore Boek van Thomas. Whatsapp my gerus as jy meer wil weet. 0834327611
Sluier De Ridder, ek stem saam dat die mensdom vir hulle afgode skep en ons sien dit al hoe meer en meer. Hulle verafgod geld, sports sterre, pop sterre, sports ens. Dis nie verbasend dat hulle nie my Vader ken wat hemel en aarde geskep het nie. Ek lees nie die Rooms Katolieke bybel (Latin Vulgate Bible) nie, die Heilige Skrifte (Torah) het lank voor die Rooms Katolieke Kerk al bestaan. Ek en u het Jesus Christus vermoor deur ons sondes, Hy het gekom om ons te red. Jesus is die Christus (Messias) wat gekom het om ons te red deur Sy bloed. As ek praat van Jesus, bedoel ek Jesus van Nasaret waarvan geprofeteer is in die Skrif wie se eintlike Naam Yeshua is, nie u Jesus met ‘n tweeling broer nie. Ek persoonlik ken niemand wat ‘n kruis aanbid nie, dus stem ek nie saam met u opinie nie. Ek’s jammer om van u probleme te hoor, ek bid vir u.
Terloops, laas toe ek in die OAK was het hulle 'n verbeeldingsgod gedien, alles wat in hulle Bybel geskryf was het hulle baie verbeeldingryk verdraai om dit 'n ander betekenis te gee.
Jesus was n doodgewone mens. Hy het Broers, Susters, n Ma, n Pa en n Tweeling Broer by name van Thomas gehad. Jesus was deur die Rooms Katolieke Kerk Vervolg en Vermoor weens Hy n Evangelie verkondig het wat Teenstrydig met die Rooms Katolieke Kerk se Evangelie was. Dit het niks met Sondes of met die Vergifnis van Sondes te doenne nie. Jesus was nie n God nie. Jesus was n Mens met n Unieke Geloof wat nie deur die Kerk aanvaar was nie.
Andre Van Der Mescht, die Jesus waarin u glo (of nie glo nie) is duidelik nie Jesus Christus van Nasaret nie. Jesus Christus van Nasaret en Sy dissipels het gepreek nog lank voor die Rooms Katolieke Kerk ooit bestaan het, dus skryf u van ‘n heeltemal ander Jesus wat duidelik maar net ‘n doodgewone mens soos u was. Laat ek dan nou van hierdie geleentheid gebruik maak om u voor te stel aan my Verlosser en Saligmaker:
The REAL Jesus
Jesus is the ONLY Messiah
DIE OU Apostelkerk is n vals Kerk.
Hoekom,?
Hulle glo nie in n ongisbare God in die Hemel nie.
HULLE (OAK) SE REGUIT, DIE "OUDSTE" IS DIE PLAASVERVANGER VAN GOD OP AARDE. NET DIE PRIESTER SE PRIESTER SE WOORD IS DIE WAARHEID.
NOU MY VRAE. 1. Wie het die heelal tot stand gebring?
2,Wie het die mens, Plante, Berge, EN diere ASOOK Satan en SY demon ASOOK die heme len SY Engele gemaak?.
3. Wie Verlos van sonde alleenlik.?
4 WIE GEE DIE AOK DIE REG OM MENSE TE VERVOEK WANNEER HULLE DIE OAK VERLAAT?
DIE OU AOSTELKERK IS N VALSE KERK,.
DIE BYBEL SE REGUIT DAT NIEMAND KOM NA GOD DIE VADER ANDERS AS DEUR JESUS CHRISTUS NIE.
JESUS CHRISTUS IS DUS DIE ENIGSTE MIDDELAAR TUSSEN GOD EN MENS. NIE DIE PRIESTER OF OUDSTE NIE.
NET GOD DIE VADER SY SEUN EN Heillige Gees is sondeloos
DUS Mnr, Die OUDSTE is NIE die LAASVERVANGER TUSSEN mens en God nie. DIE OUDSTE EN SY PRIESTER IS GESKAPE NES DIE RES ONS MENSE MET N SONDIGE NATUUR GEBORE.
HY DIE OUDSTE OF PRIESTERS KAN NIE SONDAE VERGEWE NIE. OF MENSE EN DIERE MAAK NIE.
.
Post a Comment